Choose Language

15 Tips: Verbeter jou kind se geheue.

Januarie 17, 2021

Kinders se geheue is iets wat geleidelik verbeter soos hulle ontwikkel. Die vermoë om goed te onthou is baie belangrik vir sukses op skool. Daar is defnitief sekere dinge in ‘n kind se lewe wat vir kort tydjies onthou moet word, soos dat mamma gevra het dat sy ‘n groen handdoek moet gaan haal, en ander dinge moet vir langer tye onthou word, soos dat “b” vir bal staan.

Korttermyngeheue en langtermyngeheue is belangrike boustene van leer. ‘n Kind se brein is al van kleintyd af besig om inligting te herroep en te onthou, maar ons kan daai proses ‘n hupstoot gee met praktiese voorstelle en speletjies wat kinders sal geniet!

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief