Choose Language

6 Tips: Hoe om sigwoorde kreatief te gebruik?

September 2, 2020

6 Tips: Hoe om sigwoorde kreatief te gebruik?

Sigwoorde help kinders om maklik vlot te lees en om tussen-in woorde te herken. Sigwoorde is die algemene alledaagse woorde wat in ons woordeskat en leesboeke voorkom. Sommige kinders ervaar probleme om die woorde in ‘n leestuk vinnig en akkuraat te herken. Dit veroorsaak dat kinders ‘n stadige leesspoed het.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief