Choose Language

6 Tips: Oulike leesstrategieë vir kinders.

Januarie 8, 2021

Dit is wonderlik wanneer kinders nog skaars uit hulle babadoeke is, selfs ‘n boek kies en begin blaai. Hulle kyk met glinsterende ogies na die mooi helder prente en illustrasies. En dan, nog as peuters – woorde begin herken en sê! Dit is belangrike eerste stappe wanneer kinders begin lees, maar daar is gewoonlik nog ‘n paadjie om af te lê voordat hulle werklik die vaardighede bemeester om vlot en met begrip te lees. Daar is ook nog ‘n langerpad vorentoe, om uit ‘n verskeidenheid leestrategieë die regtes te kies vir jou kind.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief