Choose Language

Afrikaanse idiome!

September 5, 2021

Afrikaanse idiome maak ons taal ryker. Deesdae gebruik kinders nie meer idiome om hulself uit te druk nie, maar dit is belangrik om kinders nogsteeds van idiome te leer. Afrikaanse idiome het gewoonlik ‘n dieper betekenis wat uit die tradisies, geskiedenis en leefwyse van ‘n volk gegroei het. Elke idioom het ‘n geskiedenis oor hoekom ons die idoom in ons taal gebruik. Dit maak idiome spesiaal, want idiomatiese uitdrukkings bly een van die interessantste vertakkings van taalkunde en waar die herkoms van sulke segswyses wel bekend is.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief