Choose Language

Beweging is ‘n kind se eerste taal.

Junie 23, 2020

Beweging is ‘n kind se eerste taal.

Beweging is baie belangrik in ‘n kind se ontwikkeling. Elke kind se ontwikkeling is anders en verskil van mekaar. Almal sal nie op dieselfde manier ontwikkel en dit sal nie ewe vinnig plaasvind nie. Dit is nie nodig om paniekerig te raak as jou kind nie teen dieselfde tempo ontwikkel as die ander kinders nie – solank jou kind se ontwikkeling binne ‘n redelike tyd plaasvind. Daar is mylpale in ‘n kind se ontwikkeling en as jou kind ‘n mylpaal bereik het eers ‘n maand na die ander kinders, moet jy nie jouself bekommer daaroor nie.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief