Choose Language

Waarom is musiek so belangrik?

Baie ouers en onderwysers weet nie hoekom musiek so ‘n belangrike deel van ‘n kind se ontwikkeling is nie, want musiek speel ‘n groot rol in ‘n kind se emosionele ontwikkeling. Dit beteken dat jy interaksie het met die mense om jou en die omgewing. ‘n Kind se omgewing bied gewoonlik eindlose geleenthede om vaardighede…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Om goeie dissipline te handhaaf.

Om goeie dissipline te handhaaf is baie belangrik, want daar moet perke in ‘n kind se lewe wees. Hy moet weet wat reg en verkeerd is. ‘n Kind ontwikkel nie onafhanklikheid, impulsbeheer, selfdissipline en konsentrasie – beslis nie op die manier wat ons dink, alleen in die samelewing nie. Hulle het direkte en konstante insette…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Hoe om jou kind se emosies beter te hanteer?

Hoe om jou kind se emosies beter te hanteer? Hoe hanteer ek my kind se emosies beter? Jou kind se vermoë om hul emosies te reguleer en te hanteer dra by tot die ontwikkeling van hul emosionele intelligensie. Dit help hulle om die stampe en stote in die lewe te hanteer, konflik op te los…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Om goeie konsentrasievaardighede by ‘n kind te ontwikkel.

Elke ouer en onderwyser raak dikwels bekommerd oor ‘n kind se konsentrasievaardighede. Kan my kind lank genoeg konsentreer om ‘n taak in ‘n gepaste tyd te voltooi? Ek is seker elke ouer en onderwyser wil hê hulle kinders moet goeie konsentrasievaardighede ontwikkel. Concentration is a part of life. It is not the consequence of a […]

Roetine is belangrik vir jou kind.

Hoekom is roetine belangrik vir jou kind? ‘n Roetine is die alledaagse, vervelige en herhalende goed in ‘n mens se lewe. Dit gee stabiliteit, orde en ‘n gesonde verstand vir jou as ouer en vir jou kind. Dit is alles wat alledaags moet plaasvind sonder uitstelling soos om te slaap, te eet, te was, toilet […]

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief