Choose Language

Speel en leer – Sensoriese ontwikkeling!

Elke ouer en onderwyser weet dat sensoriese ontwikkeling uiters belangrik is in ‘n kind se lewe en dit speel ‘n groot rol in ‘n kind se kognitiewe ontwikkeling. Om te leer, moet ‘n kind kan raak en goed kan ontdek. Babas en kleuters leer die beste deur middel van aanraking, reuk en smaak omdat hulle…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Kinders het ‘n goeie liggaamskaart nodig.

Kinders het ‘n goeie liggaamskaart nodig. Julle wonder seker wat beteken dit dat kinders ‘n goeie liggaamskaart nodig het? Wel, kinders beweeg hulle liggame elke dag deur takies te verrig en om hulle liggame te ontdek. Hulle vind uit wat hulle met hulle liggame kan doen. Hoe meer hulle beweeg, hoe meer teken hulle ‘n…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Teken en verf, is die begin van skryf.

Teken en verf, is die begin van skryf. Om te teken en verf, is die begin van skryf. ‘n Kind kan teken en verf op verskillende kreatiewe maniere soos om te lê, te staan of te sit. Hulle hou gewoonlik met hul een handjie die papier vas en met hulle ander handjie die kwas of…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Die uitwerking van TV op jou kind.

Die uitwerking van TV op jou kind. Ons as ouers en onderwysers weet dat TV ‘n uitwerking op jou kind het. Jy wonder dalk hoekom en watter uitwerking het TV op my kind? Jy het al dalk gesien hoe jou kind met wye oë voor die televisie sit en konsentreer. Na ‘n rukkie sal jy…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Oulike knipaktiwiteite om skêrhantering te bevorder.

Oulike knipaktiwiteite om skêrhantering te bevorder. Skêrhantering moet bevorder en ingeoefen word met kinders. Dit is ‘n baie belangrike vaardigheid wat ‘n kind moet bemeester. ‘n Knipaktiwiteit boks is baie oulik om skêrhantering te bevorder en vat nie baie tyd om dit te maak nie. Ons moet knipaktiwiteite kreatief en lekker maak, daarom moet ons […]

Leer jou kind op die regte manier knip.

Om ‘n skêr korrek te gebruik en om gemaklik uit te knip is ‘n baie moeilike vaardigheid vir kinders om aan te leer. Dis ‘n gevorderde fynmotoriese vaardigheid…. Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.Teken Aan Sluit Aan...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Beweging is ‘n kind se eerste taal.

Beweging is baie belangrik in ‘n kind se ontwikkeling. Elke kind se ontwikkeling is anders en verskil van mekaar. Almal sal nie op dieselfde manier ontwikkel en dit sal nie ewe vinnig plaasvind nie. Dit is nie nodig om paniekerig te raak as jou kind nie teen dieselfde tempo ontwikkel as die ander kinders nie…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief