Choose Language

Tema: Dinosourusse

Kinders is altyd opgewonde en gretig om meer oor dinosourusse te leer en interessante feite te lees. Elke kind gaan omtrent een keer in hulle lewe deur ‘n “dinosourus fase”. Gewoonlik gebeur daai fase wanneer die kinders met wetenskaplike konsepte in aanraking kom en dinosourusse verteenwoordig die tyd voor wat hulle weet. Kleuters leef in […]

Winter pret vir kinders!

Baie kinders sien uit vir ons winterseisoen en wag ‘n jaar na verskillende winter pret aktiwiteite. Kinders hou van winter, want hulle assosieer dit met sneeu, sneeumanne, sneeuvlokkies, pikkewyne en warm sjokolade. Om warm sjokolade met malvalekkers te drink, is een van hulle gunsteling oomblikke in die winter. Kinderspeletjies word beperk tot binnenshuis, maar buitespel […]

Hoe om jou kind te help inpas?

Hoe om jou kind te help inpas? Julle het seker al gewonder oor hoe jy jou kind kan help inpas? Kinders word nie met sosiale vaardighede gebore nie. Hulle moet dit aanleer. As ‘n ouer en volwassene in ‘n kind se lewe – het jy die verantwoordelikheid om jou kind vroeg in sy lewe te […]

Tema: Ek leer myself beter ken – My liggaam.

Tema: Ek leer myself beter ken – My liggaam. ‘n Jong kind leer hulself nog ken in die grondslagfase oor wat hulle vermoëns, belangstellings, sterk punte en swak punte is. ‘n Kind se ontwikkeling is ‘n opwindende reis van ontdekking, avonture, beproewings en foute totdat hulle fyn vaardighede goed ontwikkeld is en regkry om te […]

Om goeie konsentrasievaardighede by ‘n kind te ontwikkel.

Elke ouer en onderwyser raak dikwels bekommerd oor ‘n kind se konsentrasievaardighede. Kan my kind lank genoeg konsentreer om ‘n taak in ‘n gepaste tyd te voltooi? Ek is seker elke ouer en onderwyser wil hê hulle kinders moet goeie konsentrasievaardighede ontwikkel. Concentration is a part of life. It is not the consequence of a […]

Oulike knipaktiwiteite om skêrhantering te bevorder.

Oulike knipaktiwiteite om skêrhantering te bevorder. Skêrhantering moet bevorder en ingeoefen word met kinders. Dit is ‘n baie belangrike vaardigheid wat ‘n kind moet bemeester. ‘n Knipaktiwiteit boks is baie oulik om skêrhantering te bevorder en vat nie baie tyd om dit te maak nie. Ons moet knipaktiwiteite kreatief en lekker maak, daarom moet ons […]

Roetine is belangrik vir jou kind.

Hoekom is roetine belangrik vir jou kind? ‘n Roetine is die alledaagse, vervelige en herhalende goed in ‘n mens se lewe. Dit gee stabiliteit, orde en ‘n gesonde verstand vir jou as ouer en vir jou kind. Dit is alles wat alledaags moet plaasvind sonder uitstelling soos om te slaap, te eet, te was, toilet […]

Boeliegedrag is ‘n probleem – alles wat jy moet weet!

Boeliegedrag is ‘n probleem – alles wat jy moet weet! Boeliegedrag is ‘n realitiet in skole. Daar word niks gedoen aan die situasie nie en ouers vrees vir hulle kinders se part. Jy wil nie jou kind skool toe stuur as daar afknouery of boelies in skole betrokke is nie. Dit is deel van ons […]

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief