Choose Language

Kinders ervaar abstrakte konsepte.

‘n Kind moet baie abstrakte konsepte bemeester terwyl hy voorskoolse onderrig kry. Kognitiewe ontwikkeling word bepaal deur ‘n kind se vermoë om goed te ontdek en self die antwoorde te kry. ‘n Abstrakte konsep is ‘n kenmerk of beskrywing van ‘n tasbare voorwerp en is nie ‘n voorwerp op sig self nie. Wanneer jou kind…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Kry jou kind skoolgereed!

Hoe weet ek dat my kind skoolgereed is? Wel, dit is ‘n onderwerp wat baie ouers en onderwysers oor wonder. Dit is seker een van die grootste bekommernisse van ‘n graad R-ouer en onderwyser. Daar is ‘n groot verskil tussen leergereed en skoolgereed. Leergereedheid beteken dat jou kind gereed is vir ervarings, take, vaardighede wat…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Die belangrikheid van visuele diskriminasie.

Visuele diskriminasie is ‘n baie belangrike vaardigheid wat kinders van kleintyd af moet aanleer. Die funksie help ‘n kind om tussen verskillende klanke en letter te kan onderskei soos “b” en ‘n “d”. Visuele diskriminasie is ook die vermoë om ooreenkomste en verskille tussen visuele stimuli te onderskei of raak te sien…. Hierdie bladsy is...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Visuele persepsie: Voorgrond-agtergrond

Visuele en ouditiewe prossessering is nie ‘n natuurlike en outomatiese proses by kinders nie. Kinders benodig baie stimulasie en oefening om hierdie konsepte stewig in die brein vas te lê en te bemeester. Visuele persepsie is die brein se vermoë om deur die oë kontak met die buitewêreld te maak en om die stimuli te…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief