Choose Language

Lente 2022: Kuns, kaartjie en vlaggie idees!

Die lente is mooi en kleurvol. Elke kind sien na groot opwinding uit na Lentedag, wanneer die bome die mooiste bloeisels dra en die groen blaartjies weer begin groei. Dit is ‘n vrolike seisoen met die lekkerste tuinpartytjies en buite-aktwiteite vir kinders. In die artikel deel ek graag ‘n oulike lente kaartjie, kuns idee en…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Kuns idee: Emosie appel mannetjie!

Sensoriese spel speel ‘n baie belangrike rol in ‘n kind se eerste ses jaar van hulle lewens. Van die heel eerste dag wat hulle gebore word, is jou kind ontwerp om die wêreld deur hulle sintuie te verken. Daarom is sensoriese spel uiters belangrik vir babas en kleuters. Dit gee hulle die geleentheid om aan…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Kuns idee: Maak ‘n oulike Hamburger mannetjie!

Wie hou nou nie van geurige hamburgers nie? Ek dink elke kind en grootmens geniet ‘n heerlike hamburger met skyfies. Kinders is lief vir kleurvolle kos soos ‘n kleurvol-hamburger. Kinders benodig aktiwiteite wat hulle kan uitvoer en geniet. Hulle geniet dit om deel te neem aan skeppende aktiwiteite waar hulle nuwe handvaardighede aanleer. Hierdie oulike…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Moedersdag bederf idees – 2022!

Kom ons vier Moedersdag elke dag! Dit is belangrik kom kinders te leer dat hulle elke dag moet dankbaar wees vir hulle ma en dat liefde en oorvloed gegee moet word. Moedersdag is ‘n kosbare spesiale dag vir elke kind. Bederf jou moeder sonder om jouself in die skuld te dompel…. Hierdie bladsy is slegs...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Oulike paashaas-aktiwiteite!

Paasfees gaan nie oor paashase en paaseiers nie! Dit is belangrik dat ons die boodskap en die verhaal van Paasfees aan ons kinders oordra. Jong kinders leef nogsteeds in ‘n fantasie wêreld en daarom moet ons dit vir elke kind spesiaal en opwindend maak deur oulike Paashaas-aktiwiteite saam hulle te doen. Die kinders kan nie…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Kuns idee: Maak ‘n roomys!

Watter beter manier is dit om op ‘n warm somerdag af te koel as ‘n tweedubbele roomyshorinkie? Hier is ‘n oulike prettige kunsaktiwiteit waar elke kind hulle eie roomyshorinkie maak met ‘n abstrakte agtergrond…. Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.Teken Aan Sluit Aan...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Kuns idee: My troeteldier vissie!

Kinders hou daarvan om kreatief te wees en om hulle gedagtes en emosies oor te dra. Dit is uiters belangrik om in een kunswerk verskillende mediums te gebruik soos stempels, waterverf, vingerverf, teken ens…. Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.Teken Aan Sluit Aan...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Jy laat my hart spring – Valentynsdag 2022!

Dit is weer daardie tyd van die jaar! Daar is niks lekkerder as om saam jou kind ‘n spesiale Valentynsdagkaartjie en ‘n oulike kunswerk te maak nie. Valentynsdag is ‘n baie opwindende dag vir jong kinders om hulle liefde en dankbaarheid te wys vir die mense wat hul rolmodelle is en natuurlik vir hulle maatjies…....

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Maak ‘n klein tuinhuisie.

“Kreatiwiteit is jou kind se geheime wapen vir sukses. En jy het die sleutel om dit te ontsluit of toe te sluit.” -Anet Schoeman Kreatiwiteit is veel meer as kuns, want dit help jou kind hoe hulle dink en na die wêreld kyk. Dit verander jou kind se uitkyk en dit laat hulle met vars…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Winter pret vir kinders!

Baie kinders sien uit vir ons winterseisoen en wag ‘n jaar na verskillende winter pret aktiwiteite. Kinders hou van winter, want hulle assosieer dit met sneeu, sneeumanne, sneeuvlokkies, pikkewyne en warm sjokolade. Om warm sjokolade met malvalekkers te drink, is een van hulle gunsteling oomblikke in die winter. Kinderspeletjies word beperk tot binnenshuis, maar buitespel […]

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief