Choose Language

Afrikaanse idiome!

Afrikaanse idiome maak ons taal ryker. Deesdae gebruik kinders nie meer idiome om hulself uit te druk nie, maar dit is belangrik om kinders nogsteeds van idiome te leer. Afrikaanse idiome het gewoonlik ‘n dieper betekenis wat uit die tradisies, geskiedenis en leefwyse van ‘n volk gegroei het. Elke idioom het ‘n geskiedenis oor hoekom…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Hoe om jou kind te help inpas?

Hoe om jou kind te help inpas? Julle het seker al gewonder oor hoe jy jou kind kan help inpas? Kinders word nie met sosiale vaardighede gebore nie. Hulle moet dit aanleer. As ‘n ouer en volwassene in ‘n kind se lewe – het jy die verantwoordelikheid om jou kind vroeg in sy lewe te […]

Boeliegedrag is ‘n probleem – alles wat jy moet weet!

Boeliegedrag is ‘n probleem – alles wat jy moet weet! Boeliegedrag is ‘n realitiet in skole. Daar word niks gedoen aan die situasie nie en ouers vrees vir hulle kinders se part. Jy wil nie jou kind skool toe stuur as daar afknouery of boelies in skole betrokke is nie. Dit is deel van ons […]

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief