Choose Language

Tema: Spinnekoppe

Spinnekoppe is ‘n grillerige opwindende tema vir kinders. Ou grillie spinnekop het ‘n groot familie op sy eie “Arachnida” en hy kan nie verstaan hoekom ons bang vir hom is nie! Natuurlik is dit die agt potige, harige diertjie waarvoor ons almal gril. Spinnekoppe smelt nie saam ‘n ander tema soos ‘Insekte’ nie. Let op…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Tema: Seediere en visse!

Seediere en die habitat waarin hulle woon (die see) is uiters belangrik vir mense. Daarom is dit noodsaaklik om kinders te leer om verskeie ekosisteme in balans te hou. Die tema – Seediere en visse is om jou kind te help leer oor groter omgewingskwessies soos besoedeling van waterbronne en waterskaartse…. Hierdie bladsy is slegs...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Tema: Sirkus

Ons vergeet partykeer die lewe is vir ons kinders ‘n sirkus. Kinders van klein tot groot vind die sirkus baie interessant en is nooit te klein om te leer van snaakse hansworse, narre, kulkunstenaars en dieretemmers nie. Die sirkus bied iets vir almal en kinders raak vreeslik opgewonde oor al die toertjies en verskeie kunstenaars…....

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Tema: Troeteldiere

Troeteldiere is belangrike prominente figure in ons almal se lewens. Hulle is nie net ‘n vriend vir jou kind nie, maar belangrik vir hulle holistiese ontwikkeling wat hul die res van hulle lewe gaan gebruik. Wanneer kinders in kontak kom met diere en dit positief beleef, skep dit ‘n gevoel van geluk. Dit help jou…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Tema: Gesonde omgewing

Om jou kind te leer van ‘n gesonde omgewing is uiters belangrik en ons moet ten alle tye probeer om ‘n gesonde omgewing vir ons kinders te skep. Ons is nie altyd bewus of sien nie altyd nie, maar ons omgewing vorm ons gesondheid elke oomblik van elke dag. Ons kinders gebruik die omgewing om…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Tema: Herfs

Herfs is ‘n opwindende tyd in ‘n kind se lewe om nuwe dinge en veranderinge in ons natuur te ervaar. Herfs is die oorgang na winter wanneer die meeste blare afgeskud word en onder ons skoene kners. Die natuur verander na die mooiste warm kleure – rooi, bruin en goud!… Hierdie bladsy is slegs vir...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Tema: Paasfees

Dit is Paasfees en vir kinders is dit ‘n baie opwindende tyd van die jaar – van paaseiers eet en langnaweek hou. Kinders verbind Paasfees dadelik aan die paashaas en die verskillende eiers, maar dit het min verband met die opstanding van Jesus Christus. Ons moet die verhaal van Paaswees aan die kinders oordra en…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Tema: Dit is lekker op die plaas!

Die tema “Plaasdiere” is seker een van die lekkerste temas vir kinders om oor te leer. Hule geniet dit vreeslik baie en daar is soveel aktiwteite en kreatiewe spel wat met die kinders gedoen kan word. Op die plaas is daar baie diere, maar vir die kleinspan moet ons die getal van diere eers verminder…....

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Tema: Kersfees is spesiaal!

Kerstyd is amper hier en is defnitief een van my gunsteling tye van die jaar! Dit is wonderlik om die liggies wat elke dorp elke jaar met trots aan die straatligte hang, die gevoel van liefde en omgee, die idee van familietyd is net kosbaar. Ons as volwassenes sien uit na kerstyd om saam jou…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Tema: Somer

Somer is die tyd van die jaar waar ons almal net onder die koeltebome wil sit en vroegoggend die natuurskoon inasem. Somer is gewoonlik een van die beste en lekkerste seisoene vir kinders. Kinders geniet al die aktiwiteite en speletjies wat kan plaasvind in die somer. Somer begin middel Oktober tot en met einde Februarie…....

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief