Choose Language

15 Tips: Verbeter jou kind se geheue.

Kinders se geheue is iets wat geleidelik verbeter soos hulle ontwikkel. Die vermoë om goed te onthou is baie belangrik vir sukses op skool. Daar is defnitief sekere dinge in ‘n kind se lewe wat vir kort tydjies onthou moet word, soos dat mamma gevra het dat sy ‘n groen handdoek moet gaan haal, en…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

6 Tips: Oulike leesstrategieë vir kinders.

Dit is wonderlik wanneer kinders nog skaars uit hulle babadoeke is, selfs ‘n boek kies en begin blaai. Hulle kyk met glinsterende ogies na die mooi helder prente en illustrasies. En dan, nog as peuters – woorde begin herken en sê! Dit is belangrike eerste stappe wanneer kinders begin lees, maar daar is gewoonlik nog…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

6 Tips: Hoe om sigwoorde kreatief te gebruik?

6 Tips: Hoe om sigwoorde kreatief te gebruik? Sigwoorde help kinders om maklik vlot te lees en om tussen-in woorde te herken. Sigwoorde is die algemene alledaagse woorde wat in ons woordeskat en leesboeke voorkom. Sommige kinders ervaar probleme om die woorde in ‘n leestuk vinnig en akkuraat te herken. Dit veroorsaak dat kinders ‘n…...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

11 Tips vir ‘n suksesvolle onderwyser.

11 Tips vir ‘n suksesvolle onderwyser. In elke hart van ‘n onderwyser wil elkeen suksesvol wees en ‘n verskil maak in ‘n kind se lewe. Hier volg 11 tips wat ek dink belangrik is om ‘n suksesvolle onderwyser te wees…… Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.Teken Aan Sluit Aan...

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief