Choose Language

Die uitwerking van TV op jou kind.

Augustus 2, 2020

Die uitwerking van TV op jou kind.

Ons as ouers en onderwysers weet dat TV ‘n uitwerking op jou kind het. Jy wonder dalk hoekom en watter uitwerking het TV op my kind? Jy het al dalk gesien hoe jou kind met wye oë voor die televisie sit en konsentreer. Na ‘n rukkie sal jy sien hoe jou kind se kakebeen verslap en oophang, as ‘n mens net voor die TV verbyloop sal mens sien dat hy oorleun sodat hy nogsteeds die skerm kan sien.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief