Choose Language

Hoe om jou kind se emosies beter te hanteer?

Augustus 6, 2020

Hoe om jou kind se emosies beter te hanteer?

Hoe hanteer ek my kind se emosies beter? Jou kind se vermoë om hul emosies te reguleer en te hanteer dra by tot die ontwikkeling van hul emosionele intelligensie. Dit help hulle om die stampe en stote in die lewe te hanteer, konflik op te los en minder spanning te ervaar. Hulle ontwikkel ook dan empatie vir ander mense se emosies en gevoel.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief