Choose Language

Kinders ervaar abstrakte konsepte.

Julie 4, 2021

‘n Kind moet baie abstrakte konsepte bemeester terwyl hy voorskoolse onderrig kry. Kognitiewe ontwikkeling word bepaal deur ‘n kind se vermoë om goed te ontdek en self die antwoorde te kry. ‘n Abstrakte konsep is ‘n kenmerk of beskrywing van ‘n tasbare voorwerp en is nie ‘n voorwerp op sig self nie. Wanneer jou kind hierdie vlak bereik, verstaan hy vorms, kleure, hoeveelhede, syfers en ruimtelike oriëntasie wat hulle vaardigheid in Wiskunde en syferkennis sal bevorder.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief