Choose Language

Kinders het ‘n goeie liggaamskaart nodig.

September 13, 2020

Kinders het ‘n goeie liggaamskaart nodig.

Julle wonder seker wat beteken dit dat kinders ‘n goeie liggaamskaart nodig het? Wel, kinders beweeg hulle liggame elke dag deur takies te verrig en om hulle liggame te ontdek. Hulle vind uit wat hulle met hulle liggame kan doen. Hoe meer hulle beweeg, hoe meer teken hulle ‘n liggaamskaart in hulle brein. Kinders het hierdie kaart nodig om hul liggame, hul emosies en hul breine te ontwikkel.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief