Choose Language

Kry jou kind skoolgereed!

April 18, 2021

Hoe weet ek dat my kind skoolgereed is? Wel, dit is ‘n onderwerp wat baie ouers en onderwysers oor wonder. Dit is seker een van die grootste bekommernisse van ‘n graad R-ouer en onderwyser. Daar is ‘n groot verskil tussen leergereed en skoolgereed. Leergereedheid beteken dat jou kind gereed is vir ervarings, take, vaardighede wat by sy ouderdom pas. ‘n Baba is leergereed om te suig of ‘n tweejarige is gereed om van doeke, bottels en fopspene ontslae te raak.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief