Choose Language

Kuns idee: Emosie appel mannetjie!

Augustus 12, 2022

Sensoriese spel speel ‘n baie belangrike rol in ‘n kind se eerste ses jaar van hulle lewens. Van die heel eerste dag wat hulle gebore word, is jou kind ontwerp om die wêreld deur hulle sintuie te verken. Daarom is sensoriese spel uiters belangrik vir babas en kleuters. Dit gee hulle die geleentheid om aan alles te vat, te voel en self in hulle mond te sit om die voorwerp beter te leer ken.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief