Choose Language

Kuns idee: Maak ‘n oulike Hamburger mannetjie!

Julie 26, 2022

Wie hou nou nie van geurige hamburgers nie? Ek dink elke kind en grootmens geniet ‘n heerlike hamburger met skyfies. Kinders is lief vir kleurvolle kos soos ‘n kleurvol-hamburger. Kinders benodig aktiwiteite wat hulle kan uitvoer en geniet. Hulle geniet dit om deel te neem aan skeppende aktiwiteite waar hulle nuwe handvaardighede aanleer. Hierdie oulike kunsaktiwiteit is soveel pret, want hulle maak ‘n oulike hamburger-mannetjie met verskillende kunsmiddels.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief