Choose Language

My pappa is my held – Vadersdagkaartjie!

Junie 17, 2020

My pappa is my held – Vadersdagkaartjie!

Vadersdag is ‘n dag waar vaders gedenk word. Dit word gewoontlik op die derde Sondag van Junie gevier. Die dag gaan vir kinders oor om vir hulle pappas dankie te sê vir alles en erkenning te gee vir die groot rol wat hulle in hulle lewe speel. 

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief