Choose Language

Oor my

Ek wil ouers en onderwysers inspireer.

Anzé van Zyl

Ek is ‘n passievolle Grondslagfase onderwyseres wat ‘n groot liefde vir kinders het.

Ek wil ouers en onderwysers inspireer.

Ek gaan goeie raad en wenke gee oor die verskillende ontwikkelingsareas, sodat daar ‘n stewige fondament gebou kan word. Grondslagfase is die belangrikste jare in ‘n kind se lewe, daarom moet die regte onderrig en stimulering aan die kind gegee word. ‘n Kind moet toegelaat word om sy volle potensiaal te bereik.

info@kleinspirasie.co.za

Anzé van Zyl

“Teaching kids to count is fine, but teaching them what counts is best”

Bob Talbert

‘n Kind sal floreer as hy voel dat mense hom beskerm, vir hom lief is en hom aanvaar. Hy moet die lewe ervaar om deel daarvan te word. Hy het tyd nodig om ‘n kind te wees, voordat hy uiteindelik sy kinderjare ontgroei.

Wag asseblief ‘n rukkie voordat jy druk op hom uitoefen om te presteer…

Gereelde Vrae Wat Gevra Word

Click edit button to change this text. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief