Choose Language

Speel en leer – Sensoriese ontwikkeling!

November 22, 2020

Elke ouer en onderwyser weet dat sensoriese ontwikkeling uiters belangrik is in ‘n kind se lewe en dit speel ‘n groot rol in ‘n kind se kognitiewe ontwikkeling. Om te leer, moet ‘n kind kan raak en goed kan ontdek. Babas en kleuters leer die beste deur middel van aanraking, reuk en smaak omdat hulle gehoor- en gesigsintuie nog nie heeltemal ontwikkel is nie. ‘n Baba se gehoor is reeds by geboorte ontwikkel, maar dit vat baie meer tyd en konsentrasie om te verstaan wat hy hoor as wanneer hy aan iets raak, ruik en proe deur sy hande en mond te gebruik.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief