Choose Language

Teken en verf, is die begin van skryf.

Augustus 29, 2020

Teken en verf, is die begin van skryf.

Om te teken en verf, is die begin van skryf. ‘n Kind kan teken en verf op verskillende kreatiewe maniere soos om te lê, te staan of te sit. Hulle hou gewoonlik met hul een handjie die papier vas en met hulle ander handjie die kwas of vetkryt. Wanneer ‘n kind begin teken en verf, het hulle ‘n groot vel papier nodig omdat hulle hul hele liggaam gebruik om te teken. As ‘n kind gewoonlik meer beheer het oor hulle tekening, hul potloodgreep en oor hul bewegings, kan jy kleiner stukke papier gebruik soos A4-papier.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief