Choose Language

Tema: Besoedeling

Oktober 2, 2020

Tema: Besoedeling

Dit is belangrik dat kinders leer oor besoedeling, natuur en alle vorms van lewe. Hulle moet dit respekteer sodra hulle begin bewus word van die wêreld rondom hulle. So leer hulle dan ook respek vir hulleself en vir ander mense. Dan sal daar ‘n beter toekoms vir almal verseker kan word. Die aarde is die enigste planeet in die sonnestelsel wat lewe bevat, daarom moet kinders die belangrikheid van besoedeling leer en om dit te verminder.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief