Choose Language

Tema: Gesonde omgewing

Oktober 7, 2021

Om jou kind te leer van ‘n gesonde omgewing is uiters belangrik en ons moet ten alle tye probeer om ‘n gesonde omgewing vir ons kinders te skep. Ons is nie altyd bewus of sien nie altyd nie, maar ons omgewing vorm ons gesondheid elke oomblik van elke dag. Ons kinders gebruik die omgewing om nuwe dinge te leer en te ontdek. Waar ons leef, wat ons eet en hoe ons met die wêreld rondom ons omgaan speel ‘n groot rol in kinders se gesondheid. As ons dink aan omgewingsgesondheid in terme van skoon lug en water, maar openbare gesondheid handel oor al die verskillende maniere waarop die wêreld rondom ons, ons fisiese geestelike welsyn kan beïnvloed.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief