Choose Language

Tema: Higiëne

Augustus 23, 2020

Tema: Higiëne

Higiëne is deel van ons daaglikse roetine en dit is baie belangrik om mooi na ons gesondheid te kyk. Jy moet daagliks aandag gee aan basiese vaardighede soos maniere, goeie eetgewoontes en higiëne. Die onderrig van basiese beginsels van behoorlike persoonlike higiëne is belangrik om kinders gesond en skoon te hou. Jy moet kinders leer om goeie higiëne te beoefen- veral handewas, omdat hulle soveel van hul tyd in noue kontak met mekaar is in die klaskamer en alles van tafels, stoele, penne en kieme deel.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief