Choose Language

Tema: Kersfees is spesiaal!

Desember 13, 2020

Kerstyd is amper hier en is defnitief een van my gunsteling tye van die jaar! Dit is wonderlik om die liggies wat elke dorp elke jaar met trots aan die straatligte hang, die gevoel van liefde en omgee, die idee van familietyd is net kosbaar. Ons as volwassenes sien uit na kerstyd om saam jou familie te lag oor simpel goed wat deur die jaar gebeur het en dan ook Jesus se geboorte te vier. Kersfees is ‘n wonderlike tyd van die jaar, gevul met wonders en opwinding vir kinders!

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief