Choose Language

Tema: Paasfees

April 1, 2021

Dit is Paasfees en vir kinders is dit ‘n baie opwindende tyd van die jaar – van paaseiers eet en langnaweek hou. Kinders verbind Paasfees dadelik aan die paashaas en die verskillende eiers, maar dit het min verband met die opstanding van Jesus Christus. Ons moet die verhaal van Paaswees aan die kinders oordra en waaroor dit gaan. Dit is nogsteeds belangrik vir kinders om in ‘n droom wêreld te lewe en daarom maak ons dit vir die kinders spesiaal. Om paaseiers in die tuin weg te steek, mandjies te maak vir hulle paaseiers en om die voetspore van die paashaas in die tuin te gaan soek.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief