Choose Language

Tema: Dit is lekker op die plaas!

Februarie 10, 2021

Die tema “Plaasdiere” is seker een van die lekkerste temas vir kinders om oor te leer. Hule geniet dit vreeslik baie en daar is soveel aktiwteite en kreatiewe spel wat met die kinders gedoen kan word. Op die plaas is daar baie diere, maar vir die kleinspan moet ons die getal van diere eers verminder. Fokus eers byvoorbeeld op hoenders, perde, beeste, varke en hoenders voor al die ander diere aan hulle bekend gemaak word.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief