Choose Language

Tema: Somer

November 13, 2020

Somer is die tyd van die jaar waar ons almal net onder die koeltebome wil sit en vroegoggend die natuurskoon inasem. Somer is gewoonlik een van die beste en lekkerste seisoene vir kinders. Kinders geniet al die aktiwiteite en speletjies wat kan plaasvind in die somer. Somer begin middel Oktober tot en met einde Februarie. Somer is defnitief die seisoen vir roomys, kortmou klere, watersport, swem en baie sonskyn.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief