Choose Language

Tema: Spinnekoppe

Mei 10, 2022

Spinnekoppe is ‘n grillerige opwindende tema vir kinders. Ou grillie spinnekop het ‘n groot familie op sy eie “Arachnida” en hy kan nie verstaan hoekom ons bang vir hom is nie! Natuurlik is dit die agt potige, harige diertjie waarvoor ons almal gril. Spinnekoppe smelt nie saam ‘n ander tema soos ‘Insekte’ nie. Let op dat ‘n spinnekop se eienskappe verskil van ‘n insek se eienskappe. Dit is so moeilik om oulike temaprente oor spinnekoppe te kry wat kinder vriendelik is. Ek deel graag my oulike temaprente met julle saam ‘n prettige kuns idee.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief