Choose Language

Tema: Troeteldiere

November 10, 2021

Troeteldiere is belangrike prominente figure in ons almal se lewens. Hulle is nie net ‘n vriend vir jou kind nie, maar belangrik vir hulle holistiese ontwikkeling wat hul die res van hulle lewe gaan gebruik. Wanneer kinders in kontak kom met diere en dit positief beleef, skep dit ‘n gevoel van geluk. Dit help jou kind om gesonde bindings te vorm en help kinders om minder gespanne te raak in verskeie situasies in die lewe. Troeteldiere is goed vir jou kind se emosionele regulering. Om ‘n troeteldier te versorg en lief te hê – leer kinders verantwoordelikheid.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief