Choose Language

Tema: Vorms en kleure rondom ons!

Oktober 9, 2020

Tema: Vorms en kleure rondom ons!

Vorms en kleure rondom ons is seker een van die belangrikste temas vir kinders. Julle wonder dalk seker hoe gaan ek dat my kind baas raak van kleure en vorms? Die wêreld om ons is ‘n ongelooflike versameling van kleure en skakerings, maar voor jou kind verskillende skakerings soos sneeuwit of gryswit ken, moet hulle eers die primêre kleure (rooi, blou en geel) en hulle basiese vermengings onder die knie kry.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief