Choose Language

Visuele persepsie: Voorgrond-agtergrond

Februarie 1, 2021

Visuele en ouditiewe prossessering is nie ‘n natuurlike en outomatiese proses by kinders nie. Kinders benodig baie stimulasie en oefening om hierdie konsepte stewig in die brein vas te lê en te bemeester. Visuele persepsie is die brein se vermoë om deur die oë kontak met die buitewêreld te maak en om die stimuli te interpreteer. Wanneer ‘n kind akkurate visuele persepsie het dan stel dit die kind in staat om te lees, te skryf en wiskunde te kan doen. ‘n Kind wat onderontwikkelde visuele persepsie kry het ‘n verwronge beeld van die wêreld daar buite.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief