Choose Language

Wiskunde is kinderspeletjies.

Augustus 15, 2020

Wiskunde is kinderspeletjies.

Wiskunde kan op prettige maniere en deur kinderspeletjies aangeleer word vir kinders. Dit is baie belangrik vir ons as onderwysers en ouers om te verstaan hoe kinders hulle idees oor wiskunde ontwikkel om spelgebaseerde leer as ‘n benadering van onderrig te kan evalueer. Kinders verstaan wiskunde baie meer deur praktiese aktiwiteite uit te voer en konkreet te werk. In die grondslagfase – voor daar formele werk gedoen kan word, moet alle konsepte eers konkreet ingeoefen word met kinders.

Hierdie bladsy is slegs vir lidmate.
Teken Aan Sluit Aan

Sluit nou aan en kry die nuutste plasings.

Maandeliks

R 95 1 x Maand
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief

Jaarliks

R 950 1 x Jaar
  • Toegang tot nuutste plasings
  • Toegang tot argiewe
  • Ontvang nuusbrief